My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Friday, February 09, 2007

Klink soos 'n Movie

Wie hou van stomstreke?

2 Comments:

Blogger maeree said...

bwahahahahahahaha!
hahaha
soms lag mens so, dat jou vingers nie kan tik om kommentaar te lewer nie.
moenie sleg voel nie, lammervanger.

10:14 PM  
Anonymous Anonymous said...

te veel lag kan asma erger maak. bwhahaha, my baas het kom kyk hoekom ek so lag. BWHAHAHA...

1:25 AM  

Post a Comment

<< Home