Iets het iewers verkeerd geloop
Dankie aan Adam vir hierdie verrassingkie oor myself. Dis omdat ek omgee vir mense en nie ander gebruik vir eie gewin nie.
Your results:
You are Supergirl
Click here to take the Superhero Personality Test
Your results:
You are Supergirl
| Lean, muscular and feminine. Honest and a defender of the innocent. |
Click here to take the Superhero Personality Test
13 Comments:
Ek is blykbaar 75% Wonder Woman, 75% Hulk en 75% Green Lantern. Nou wat nou?
Nou is jy 'n groen vrou wat sterk is en gloeilampe omruil.
Ek (Flash) het vir seker die beste theme song. Maar dit brand as ek piepie.
Dis moer funny!
alles is waar, behalwe: ek is nie groen nie. Miskien steek daar tog waarheid in hierdie resultate.
Dit het nie dalk iets te doen met die push-up bra vraag nie...?
lol. adam, ek dink jy's reg.
lammervanger, die idee was om eerlik te antwoord, nie met jou fantasië nie.
My bad guy was Apocolypso: You believe in survival of the fittest and you believe that you are the fittest.
Zuit, ten minste weet jy hoe om te pis. Ek sal staan en pie uit gewoonte uit en heeldag na my eie ape kyk.
Are they built for speed or built for comfort? Did you motorboat them?
Kan nie maklik wees nie. Maar tog handig nou dat jy weer single is.
Ek weet ek het gesê dat as ek Supergirl was ek heeldag na my eie ape sou gekyk het, maar die Boerevolk het defnitief 'n onderliggende behoefte wat nie bevredig word nie... Statcounter Google-soektogte vir die dag: Pakslae, lekker kaal boere meisies, video kaal Afrikaanse meisies, fotos van my kaal meisie. Wat het die mense gedoen voordat die internet hulle so maklik kon uithelp?? Getrou op 16 skat ek.
Onder my nuutste is 'n soektog vir "Douw Steyn naak". Sies man, SIES!
Lam, kan jy nog blogger gebruik? Ek kan glad nie meer op blogger inlog nie, want hy dring aan dat ek na Beta oorskakel voordat hy my toelaat.
Kliek op die Blogger icon hier op my blog. Regs bo moet daar vir jou 'n login opsie wees om jou ou login te gebruik.
Post a Comment
<< Home