My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Tuesday, March 06, 2007

Die Bliksems

Hier is vir julle 'n paar aksiefoto's uit nou die aand se weerligskouspel in Sydney. Dis omdat die mense so baie laster dat dit so gaan.




14 Comments:

Blogger dorothy said...

what is laster? good god that's impressive! was the thunder loud? thunder scares me.

4:40 PM  
Blogger dorothy said...

oh - and post hair pics are up

4:40 PM  
Anonymous Anonymous said...

heavenly fireworks. Dis beautiful

8:00 PM  
Anonymous Anonymous said...

heavenly fireworks. Dis beautiful

8:00 PM  
Blogger Lammervanger said...

Dorothy - laster = blasphemy. Supposed to be the whole "you will be struck down by lightning" thing. The thunder was deafening.

6:49 AM  
Blogger Freddy said...

As mens jou vorige prentjie van QM2 kyk, en jy kyk hierdie nuwes, lyk dit sowaar of die weerlig haar flenters geslaan het.

2:49 PM  
Blogger Lammervanger said...

Dit lyk nogal so ja, maar hierdie foto's is presies van die ander kant van die burg af geneem.

3:12 PM  
Blogger Freddy said...

Ek wou nogal geskok raak oor die operahuis wat ook flenters geblaas is.

5:52 PM  
Blogger maeree said...

bwahahaha
lol@dorothy
"what is laster? good god that's impressive"
hahahaha
is ek regtig al een wat gedink het dis snaaks?!

10:55 PM  
Blogger avesse said...

ek het ook die ironie gesien :)

11:36 PM  
Blogger Freddy said...

No, it's not laster... she said "good"!

1:03 AM  
Blogger arcadia said...

jis, dis bloody beautiful.

3:49 AM  
Blogger Carrie said...

In Dutch we'd say: prachtig!
Is that also a word in Afrikaans?

3:22 PM  
Anonymous Anonymous said...

dis alles die boere se skuld

12:26 AM  

Post a Comment

<< Home