My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Thursday, September 14, 2006

WerksLewe Hoofstuk II

Jifsum maar die mense hou jou besig so kort voor 'n mens vaarwel roep. Twee baie laat aande wat voorlê. Loop check hierso waar ek van Maandag af my begaafde brein en diverse talente gaan toepas.

Ek is nou nog op 'n power trip oor my bedanking. Skielik groet mense jou vriendeliker of ignoreer jou heeltemaal, hoe dit ookal sy, daar is een of ander reaksie in 'n skakering van groen...

2 Comments:

Blogger maeree said...

hey, wanneer kom die beloofde foto's? huh? huh? the anticipation is killing me!

6:16 PM  
Blogger Lammervanger said...

Maksideem - dit is die ware jakob ja. Maeree - die wag sal die moeite werd wees...

9:49 AM  

Post a Comment

<< Home