My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Friday, September 01, 2006

Lekker naweek...


As 'n naamlose houtkapper môre my spreekwoordelike boom afkap, gaan hy dertig jaarringe tel.

Ek gaan julle binnekort van my nuwe werk vertel. Dis baie opwindend en ek is verskriklik opgewonde.

6 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Mag die boom nie te vinnig afgekap word nie en nog baie ringe groei.

11:58 PM  
Blogger Marissa said...

Baie geluk, Lammervanger.

11:49 PM  
Anonymous Anonymous said...

Gelukkige verjaarsdag Jaco en mag jou stomp sy ring terug groei !

8:34 PM  
Blogger dai said...

mag daai houdkapper ook pragtige duintjies sing en hoop jy ervaar heerlike toweroomblikies terwyl jy daai boom klim.

10:24 PM  
Anonymous Anonymous said...

Geluk Lambo, ek het 'n oulike foto uit die argiewe opgediep en op my blog gesit ter nagedagtenis van hierdie heugelike gebeurtenis.

Weet jy al of jy kom vir Zef se troue?

5:13 PM  
Blogger rondloper said...

Baie geluk van 'n ander Septemberbaba! My (35ste) kom oor vier dae. Die dertigs is die beste tye ooit, al jou worries raak net minder en minder. Enjoy!

7:44 PM  

Post a Comment

<< Home