My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Wednesday, June 21, 2006

Ewebeeld


Hier is die grootste Ram in die wêreld. Die noodlot het ons bymekaar gebring.

3 Comments:

Blogger PienkZuit said...

Dis dan seker een van die grootste horings in die wêreld ook.

3:37 PM  
Blogger Do Kwang said...

Jy kan vir Dik Dirk 'n trui brei met sy wol.

5:13 AM  
Blogger Lammervanger said...

As Koos oor hom moes gesing het, sou die frase "Totter van beton" iewers in die liedjie gewees het.

7:35 AM  

Post a Comment

<< Home