My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Friday, March 24, 2006

Nou ja toe, hier is ek ook nou op die Blogger bandwagon. Al die pad uit Sydney uit...

Belangrike sake om die naweek in te neem sluit in:
  • Dit is ontsettend belangrik dat ons die 2de kriekettoets teen Oz wen
  • Dit is waar dat mense op die hierdie Eiland partykeer in ongemaklike posisies met skape betrap word
  • Hier is gister iemand afgedank omdat hy sy derde waarskuwing ontvang het rakende rook in die werksplek

1 Comments:

Blogger Do Kwang said...

Nog nog!! Die skare skree om nog!
My neef trou die naweek en Pokkies de Wet gaan ook daar wees.
Skryf nog!

5:46 PM  

Post a Comment

<< Home