My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Thursday, April 12, 2007

Treffersparade

My top drie treffers-wat-sal-oorwaai treffers op die huidige stadium van my bestaan:

1) Everybody's gone to war - Nerina Pallot
2) This ain't a scene it's an arms race - Fall Out Boy
3) Keep your hands off my girl - Good Charlotte

My top treffers-wat-nie-sal-oorwaai-nie treffers is dieper as hierdie versameling.

6 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Ek haat Fall Out Boy amper meer as Craig David. Is Tarzan Boy nog op jou laasgenoemde lys?

Myne:
1) Illuminate - SNG
2) Grace Kelly - Mika
3) London Out There - Dorp

Kicks - Love Jones is nog baie naby aan daardie lys, hoewel ek gedink het dit sou al lankal oor die horison verdwyn het.

4:37 PM  
Blogger Adam said...

Ek ken nie eers een vaan daais nie.

10:21 PM  
Anonymous Anonymous said...

Ek okkie Adam.

10:58 PM  
Blogger Lammervanger said...

Adam en Die Wit Draak - julle sal hulle almal herken wanneer julle hulle hoor.

10:18 AM  
Anonymous Anonymous said...

"to the left,
to the left,
everything you own in the box to the left.."

Maar hy't al klaar oorgewaai.

1:19 PM  
Blogger Freddy said...

Lammie
Kom interesseer ons asb met jou treffers-wat-nie-sal-oorwaai-nie-treffers. Okay?

Ek ken ok niks van daais nie.

11:54 PM  

Post a Comment

<< Home