My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Wednesday, April 04, 2007

Ons gaan almal hemel toe

Eerstens, jammer dat ek julle, my getroue lesers, so afskeep. Ek gaan nie aan verskonings probeer dink nie.

So elke dan en wan steek die gay-tema sy kop uit in die menigte lae van die blogarena. Daar word gewoonlik bespiegel of hulle (dis nou mense met 'n homoseksuele oriëntasie) in die hel gaan verkool, of gaywees 'n siekte of 'n keuse is waarvan iemand genees kan word en of dit maar net 'n afgryslike losbandigheid is. Dis ook gewoonlik net voordat daai einste priester saam met die seuntjie betrap word wat die kollektebordjies regpak.

In elkgeval, hier is onteenseglike bewyse dat gay mense wel hemel toe gaan en dat al die ander hel toe gaan omdat hulle ge-oordeel het. ('n Vriend het hierdie aan my gestuur so ek durf waag nie om die indruk te skep dat ek dit self iewers uitgespit het nie.)



Area Homosexual Saves Four From Fire

FALMOUTH, MA—Near-tragedy turned to joy Monday, as area residents Phillip and Karen Widman and their two children were saved from their burning house on Locust Street by Kevin Lassally, a homosexual man.

Falmouth resident Kevin Lassally, who likes to hold and kiss other men, is being hailed as a hero after rescuing a family of four from a deadly blaze.
The fire, believed to have started around 1 a.m. when an unextinguished candle ignited a set of drapes, threatened to consume the home and the Widman family along with it. Lassally, returning home after visiting with other homosexuals, smelled smoke and saw flames through the Widmans' living room window.

"I heard children crying, and knew I had to do something," the 34-year-old, gay computer programmer told reporters. "I used their porch railing to climb up on the roofing that underhung the children's bedroom. Then I had to kick in their window to reach them."
Once the window was broken, gusts of wind began funneling smoke out of the house and feeding oxygen into the fire. Said Lassally, "I couldn't see through the black wall of smoke, but I was able to locate the children from the sound of their crying." After the blinded, homosexual Lassally eased Meghan, 3, and Joshua, 18 months, out the window and leapt to the ground, protecting the children by absorbing the impact on his own back, he realized the children's parents had yet to be rescued.

"The oldest child began crying that her parents were still in the house," Lassally, who prefers the company of men to women, said. "So I had to go back in for them." The fearless and gay hero once again climbed onto the roof of the house and entered the second-floor window, only to discover after minutes of groping that the master bedroom was nowhere on the upstairs floor. Bolting down the stairs, he found the first floor to be a red-hot mass of flame and collapsing timbers. He nevertheless located the bedroom and carried the unconscious parents out on his shoulders.

By now a blackened, sooty, homosexual figure, Lassally set the Widmans down a safe distance from the house, just as firefighters were arriving, and collapsed on the lawn, exhausted and gay.
Lassally suffered burns covering over 70 percent of his body and sustained injuries leaving him unable to work or have anal intercourse with men for about two months. Doctors describe his condition as stable but homosexual.
As donations and toys come pouring in to the family, which lost most of its possessions, congratulatory cards and telegrams are being sent to Falmouth's new favorite gay citizen.
"This brave, homosexual man has inspired us all," Falmouth mayor Matthew Colella said. "The local hospital has announced plans to rename its burn ward "The Kevin Lassally Gay Burn Ward."

Karen Widman beamed with praise for their new hero: "He's the kind of guy you hope your kids will grow up to be like in certain ways, like courage."
Added husband Phillip: "Some-times life makes you cynical, like it's you against the world. Then out of nowhere comes a totally selfless gay person who turns your whole view around."
Lassally is modest in the face of so many tributes: "I've always believed that one [homosexual] really can make a difference."

11 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Wat van hierdie ou?

ABBEVILLE, GA—In an effort to devise a plausible reason to excuse himself from an office-wide blood donation drive this Friday, systems specialist Brett Karns, 32, reporterdly engaged in unprotected sex with another man last weekend.

"When the nurse asks me if I've participated in any high-risk sexual activity recently, I don't want to have to lie," said Karns, who describes himself as squeamish about needles. "Maybe she wouldn't question my story, but better safe than sorry, right?"

Karns told reporters he intends to have sex with another man next week to get out of his office's canned food drive.

10:27 PM  
Anonymous Anonymous said...

En hierdie ou?

HOLLYWOOD, CA–In an act "so heinous, it defies the imagination," famed awards-show joke writer and Hollywood Squares regular Bruce Vilanch was sodomized by an unnamed homosexual Monday. Authorities are still at a loss as to what could have motivated the homosexual–whom Vilanch met at a dinner party before accompanying him home–to commit the act. "How could anyone do such a thing?" asked Vilanch's distraught Hollywood Squares co-star Whoopi Goldberg. "What sort of inhuman monster could bring himself to do this?" Vilanch, who described himself as "perfectly fabulous" following the incident, told reporters: "I felt like Monica Lewinsky... at a cigar store!

10:30 PM  
Anonymous Anonymous said...

Mense raak darem maar op hol oor die snaakste goed.

11:21 PM  
Anonymous Anonymous said...

Dankie tog, daar's 'n nuwe inskrywing. Nou hoef ons nie meer in die 'gesig van die dood' vas te kyk nie.

11:54 PM  
Blogger dai said...

dankie tog vir gay people :-)

4:04 PM  
Anonymous Anonymous said...

Ek raai dit kom uit The Onion uit?

4:04 AM  
Blogger dorothy said...

it's got to be an onion article. i can't POSSIBLY imagine this being at all serious.
for extra laughs go to
www.landoverbaptist.org
there are people who actually take them seriously.
..
..
*have i mentioned that site already? i feel like i have. ignore it if that is the case.

8:26 PM  
Anonymous Anonymous said...

Dit is inderdaad 'n Onion storie.

10:24 PM  
Blogger Freddy said...

lol@idiwidi.
Wat de dinges is onion? Laat my net dink aan Shrek...

4:50 AM  
Blogger Lammervanger said...

Freddy - tik "die ui" dot com (in Engels natuurlik) en laat die prettighede begin.

11:43 AM  
Blogger Ben Biggs said...

Jesus sê: Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie.Math7,1 Want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word; en met die maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.”Math7,2
Ten spyte daarvan dat die mens sê dat iemand wat “gay” is, nie kan verander nie, en ook dat ‘n alkoholis altyd ‘n alkoholis sal wees, is die teendeel al male sonder tal bewys.Daar is wesenlike bewyse en getuies van mense wat hierdie probleme oorwin het, en genees is.
Daar is niks wat God nie kan regmaak nie.
wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.1Timótheüs2,4,5

Kom ons kyk wat die Ou Testament oor hierdie saak sê. Ek weet mense redeneer dat dit deel van die wet is en ons is nie meer onder die wet nie en dit is reg. As ons egter na die wet kyk, kry ons darem ‘n idee van wat God se wil is:
“Met ‘n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê soos ‘n mens met ‘n vrou het nie. Dit is ‘n gruwel.Lev18,22
En as ‘n man met ‘n manspersoon gemeenskap het soos ‘n mens met ‘n vrou het, het hulle al twee iets gruweliks gedoen. Hulle moet sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle.Lev20,13
Nou ‘n gedeelte uit die nuwe testament:
“Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; Rom1,26
en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand: manne het met manne skandelikheid bedrywe en in hulleself die noodwendige vergelding van hulle dwaling ontvang.”Rom1,27
Dinge wat dadelik die oog vang in dié gedeelte, buiten dat hier duidelik oor homoseksuele verhoudings gepraat word, is dat dit teen die natuur is en dat dit skandelik is en dat God dit nie sommer so laat verby gaan nie.
ʼn Sekere prediker verduidelik hierdie aangeleentheid op ʼn baie praktiese en verstaanbare manier as volg.
Jy sien, seks is die enigste ontspanning, of sport, of wat jy dit ook al wil noem, wat direk van God af vir die mens gegee is, en God het ook al die reëls neergelê en die speelveld opgestel.
As jy rugby op ‘n tennisbaan speel, gaan jy chaos en ‘n gemors kry. Rugby se reëls bepaal dat daar ‘n sekere grote speelveld moet wees wat in twee helftes opgedeel is met rugby pale aan albei kante sonder ‘n net in die middel.
God se speelveld vir die seksspel bepaal dat daar ‘n vrou aan die eenkant en ‘n man aan die anderkant moet wees, en God het die twee se liggame so saamgestel dat hulle mekaar perfek aanvul sodat die spel sonder moeite in perfekte harmonie gespeel kan word.
Stel jou nou byvoorbeeld seks tussen twee mans voor.
Dit maak nie saak hoe jy daaraan dink nie, maar seks tussen twee mans, is om dit te beskryf chaos, maar eintlik ‘n gemors en niks anders as die bevrediging van die wellus van die vlees nie. Dieselfde kan van seks tussen twee vroue gesê word.

3:29 AM  

Post a Comment

<< Home