My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Wednesday, October 04, 2006

Vergifnis

Ek gaan nie meer hel toe nie want ek bly nie meer in sonde saam nie want ek is nou enkellopend.

10 Comments:

Blogger Do Kwang said...

Shit, is jy nou 'n nie-praktiserende heteroseksueel? Dit suck, jammer om te hoor.
Moet net nie nou die skape hinder soos jou landgenote nie.

11:30 PM  
Blogger maeree said...

dit suck. sorry.
(nie die feit dat jy nie meer hel toe gaan nie, die feit dat jy nou enkellopend is.)

10:45 PM  
Blogger Lammervanger said...

Jacki - ek wil nie eens weet hoe 'n soektog na arm blankes jou na my toe gelei het nie...

Sover as wat dit my nuwe status betref. Daar is 'n magdom meisies vir wie dit goeie nuus is. Meisies wie nou al jare lank hulle drange en luste jeens my onderdruk. Nou is die tyd om my toestand uit te buit.

9:27 AM  
Anonymous Anonymous said...

Waarsku al die matriekmeisies in Sydney, en al Lambo se ex-girlfriends ook : Lam is on the rebound!

11:07 PM  
Blogger dai said...

welkom...

7:19 PM  
Blogger maeree said...

maar plaas éérs die beloofde (naakerige)foto's van jouself!

6:53 PM  
Blogger Lammervanger said...

Binnekort Maeree, binnekort. Ek het nog net ses dae op Jenny Craig oor.

7:54 AM  
Blogger Do Kwang said...

"Ek het nog net ses dae op Jenny Craig oor."
Wie is Jenny Craig wat so gelukkig is?

1:45 AM  
Blogger Lammervanger said...

Jenny Craig is 'n maermaakprogram hierso. En seker oral. Ek is nie regtig daarop nie.

10:24 AM  
Blogger Lammervanger said...

My ego...

4:20 PM  

Post a Comment

<< Home