My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Wednesday, July 05, 2006

Lig aan die Einde van die Tonnel


Ek skat dat 'n mens nie meer mag lag vir iemand wat dink dat die son by sy gat uitskyn nie - dit mag dalk wel die geval wees...

Doctors Remove Lightbulb From Man's Anus

MULTAN, Pakistan (June 29) - Fateh Mohammad, a prison inmate in Pakistan, says he woke up last weekend with a glass lightbulb in his anus.

Wednesday night, doctors brought Mohammad's misery to an end after a one-and-a-half hour operation to remove the object.
"Thanks Allah, now I feel comfort. Today, I had my breakfast. I was just drinking water, nothing else," Mohammad, a grey-beared man in his mid-40s, told Reuters from a hospital bed in the southern central city of Multan.
"We had to take it out intact," said Dr. Farrukh Aftab at Nishtar Hospital. "Had it been broken inside, it would be a very very complicated situation."
Mohammad, who is serving a four-year sentence for making liquor, prohibited for Muslims, said he was shocked when he was first told the cause of his discomfort. He swears he didn't know the bulb was there.
"When I woke up I felt a pain in my lower abdomen, but later in hospital, they told me this," Mohammad said.
"I don't know who did this to me. Police or other prisoners."
The doctor treating Mohammad said he'd never encountered anything like it before, and doubted the felon's story that someone had drugged him and inserted the bulb while he was comatose.

So dink vanaand aan arme Fateh as jy jou bedlampie afsit (en maak seker dat jy op jou rug aan die slaap raak.)

3 Comments:

Blogger maeree said...

Ek was weens omstandighede buite my beheer lanklaas hier by jou blog. Nou's ek bly ek kon dit weer lees. Dankie vir 'n vermaaklike lees. (Ek wou gesê het "goeie vermaak", maar ek is onseker of posts oor gloeilampe in mense se anusse en Big Brother "goeie vermaak" genoem kan word. "Vermaaklike vermaak", ongetwyfeld. Dankie dat ons op jou kan staat maak.)

4:58 PM  
Blogger arcadia said...

herinner my aan 'n geval toe ek op laerskool was en een van die kinders 'n stoel so diep in die toilet ingedruk het dat die onderwysers dit nie weer kon uitkry nie. my pa se kommentaar - "die kinders by daai skool van jou ly regtig aan swaar stoelgang".

dis nie eintlik relevant nie. maar daar is dit nou.

2:05 AM  
Blogger Lammervanger said...

Hi Maeree en dankie. Ek moet bieg -die enigste goeie ding van die Big Brother petalje is dat dit moontlik die einde van toekomstige reekse sal beteken.

Arcadia - Hier is 'n All Bran TV advertensie waar die graanvlokkiesvent ongenooid by 'n huis in bars en vir die mense vertel van die voordele van All Bran (wat natuurlik gereelde buikbeweging insluit). Soos hy uitstap kyk hy na die paartjie se stoele in die kombuis en sê "Nice stools". Ha ha ha

Selfs nog snaakser as jy dit self sien...

6:58 AM  

Post a Comment

<< Home