My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Monday, November 19, 2007

Twee woorde, klink soos 'n movie

Oor net meer as twee weke gaan my pote in hierdie plek rond waggel vir drie weke se pret en sonde - wie kan vir my sê waarheen ek oppad is...?





9 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Lekker, geniet dit. Na ek die lugfoto deur 'n paar prosesseringstappe geneem het, kan ek uit die IR uitstralingspartoon van die plankton verklaar dat dit die Atlantiese Oseaan is, noord van die ewenaar, waarskynlik aan die Franse kus.

Onthou nou om jou te gedra tot jy ouers gevra het.

6:48 PM  
Blogger Lammervanger said...

Ek sê RAAI!!!!

2:45 PM  
Blogger Christine said...

gibraltar?

7:26 AM  
Blogger Christine said...

ek meen dis as jy die map mag draai, en dit net een woord kan wees, wat glad nie soos 'n movie klink nie.

7:30 AM  
Anonymous Anonymous said...

Goed, in 'n poging om die regte antwoord te kry, gaan ek nou raai. Le Havre?

4:13 PM  
Anonymous Anonymous said...

hong kong?

8:06 PM  
Anonymous Anonymous said...

Monte Carlo?

11:16 PM  
Blogger Lammervanger said...

Baie dankie aan almal wat geraai het... Die regte antwoord is La Rochelle in Frankryk. Dit klink nie regtig soos 'n movie nie. Alhoewel daar 'n movie met die titel Laf Forel is.

7:33 AM  
Blogger Pienk Zuit said...

Geluk Lambo met die verlowing. Was seker nie moeilik vir haar om ja te sê vir die Love Docter in the City of Love nie.

6:11 PM  

Post a Comment

<< Home