About Me
- Name: Lammervanger
- Location: Sydney, Australia
Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.
9 Comments:
Lekker, geniet dit. Na ek die lugfoto deur 'n paar prosesseringstappe geneem het, kan ek uit die IR uitstralingspartoon van die plankton verklaar dat dit die Atlantiese Oseaan is, noord van die ewenaar, waarskynlik aan die Franse kus.
Onthou nou om jou te gedra tot jy ouers gevra het.
Ek sê RAAI!!!!
gibraltar?
ek meen dis as jy die map mag draai, en dit net een woord kan wees, wat glad nie soos 'n movie klink nie.
Goed, in 'n poging om die regte antwoord te kry, gaan ek nou raai. Le Havre?
hong kong?
Monte Carlo?
Baie dankie aan almal wat geraai het... Die regte antwoord is La Rochelle in Frankryk. Dit klink nie regtig soos 'n movie nie. Alhoewel daar 'n movie met die titel Laf Forel is.
Geluk Lambo met die verlowing. Was seker nie moeilik vir haar om ja te sê vir die Love Docter in the City of Love nie.
Post a Comment
<< Home