My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Thursday, October 04, 2007

Mmmmmmm

Kom ek wonder hoekom de donder ek so sukkel om te blog:

- Ek het my standaarde te hoog gestel
- Die rugbywêreldbeker help nie om die momentum terug te wen nie
- Elke Maandagaand neem ek 'n Franse klas...Ek het pas klaargemaak met my Beginners 1 en begin oor twee weke met my Beginners 2. Voila!
- Fokus Lamsak fokus!

6 Comments:

Anonymous Anonymous said...

FOKUS ja! Ons wag in spanning.

8:21 PM  
Blogger Gatta-Patata said...

Ons is hier...incase jy gewonder het...wagtend

4:39 PM  
Anonymous Anonymous said...

Komaan Lambo. Fokus. Blog in Frans, oor Frans van Richards as jy moet. Maar blog net!

3:24 PM  
Blogger Fransien said...

Nous attendons ton blog avec impatience. Bon courage avec des cours de français!

2:00 AM  
Blogger Unknown said...

Wat is "Kyk jy vir my girl?" en "Kom ons gaan praat so bietjie buite." in Frans ?

12:46 AM  
Blogger Lammervanger said...

Fokus FOKUS!!!!!!

Fransien - Merci beaucoup pour ton encouragement. Alors, je ne parle pas tres bien francais, mais ca course sal dit verander.

Minter - Kyk tu pour ma femme? en Kom nous allons parler en peu buite.

Daarsy

11:59 AM  

Post a Comment

<< Home