Treffersparade IV
Hier is my top drie grootmens-troue-musiek-koot-maar-ons-dans-nou-lekker treffers:
1) Radio Dancing - Engelbert Humperdink
2) Thorn in my Side - Eurythmics
3) Going back West - Boney M
1) Radio Dancing - Engelbert Humperdink
2) Thorn in my Side - Eurythmics
3) Going back West - Boney M
5 Comments:
Help! Ek het gisteraand gedroom ek is by so 'n troue en toe ek uitstap uit die onthaalsaal (ek het 'n terrible pienk polkadot rok aangehad)sien ek hoe 'n moerse swart arend met 'n rooi kop (kon dit dalk...)'n ander voEl in die lug beetpak, oorrompel, aarde toe dwing en op die grasperk voor my begin verorber.
As ek in 'n inrigting beland na' hierdie week, moet jy ten minste belowe om nou en dan te kom kuier.
Ek sal, maar eers moet jy belowe om jou drome aan die Bybelvereniging van die Wêreld te skenk sodat hulle die boek van Openbaring kan uitbrei...
hie hie. dis snaaks
Moenie vergeet van Bellamy Brothers se Let Your Love Flow nie.
Hy het net-net nie die cut gemaak nie...
Post a Comment
<< Home