My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Tuesday, January 08, 2008

Ek is terug! En ja my lewe het onherroeplik verander - ek sal binnekort 'n behoorlike update gee en kiekies wys...

13 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Baie, baie geluk! Zuit het jou plesier gesteel en die goeie nuus uitgeblaker op sy blog. Sien wel uit na die fotos!

My en Minelli se kleinboet in Oz soek dringend jou tel nr. Sal jy asb vir hom mail by jfvanwykATgmailDOTcom?

Dankie!
Jewels

9:37 PM  
Blogger Lammervanger said...

Pas gedoen Jewels, en baie dankie!

8:15 AM  
Anonymous Anonymous said...

Ons wag in spanning... vir die updates en die kiekies!

12:43 AM  
Blogger Unknown said...

Ek wonder of daar 'n direkte korrelasie is tussen die tydperk wat 'n mens in die buiteland bly, en die verstaan van die definisie van "binnekort". Dink ek gaan gou sien of ek 'n grafiek kan trek.

7:49 PM  
Anonymous Anonymous said...

whooHoo!

7:30 AM  
Anonymous Anonymous said...

Wel, hierdie een haal definitief die kort uit binnekort

6:24 PM  
Anonymous Anonymous said...

En skielik, maande later, wonder ek: wat de hel het van hierdie blogger geword?

12:19 AM  
Blogger henno said...

Ek dink nie jou definisie van binnekort en myne is die selfde nie...

3:51 PM  
Anonymous Anonymous said...

Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
God het jou lief. Lees jou Bybel.

12:18 AM  
Anonymous Anonymous said...

You're so interesting! I do not think I have read something like that before. So wonderful to find someone with genuine thoughts on this topic. Seriously.. thanks for starting this up. This website is one thing that's needed on the internet, someone with some originality!


my website ... herbal party pills

6:07 PM  
Anonymous Anonymous said...

For most recent news you have to go to see world wide web and on web I found this website as a most
excellent website for most recent updates.


Feel free to surf to my web site :: cheap party pills

1:37 AM  
Anonymous Anonymous said...

indianapolis speed dating at the avalon http://loveepicentre.com/advice/ southern california all free dating site
relative dating and index fossils [url=http://loveepicentre.com/faq/]unique dating advice[/url] dating someone with hpv
dating women in riyadh ksa [url=http://loveepicentre.com/]parents and teenagers opinions on dating[/url] free dating suites [url=http://loveepicentre.com/user/Lil_Mama/]Lil_Mama[/url] jensen ackles dating jessica simpson

5:41 PM  
Anonymous Anonymous said...

carbon-14 dating pictures http://loveepicentre.com/ american pottery dinnerware design dating
new dating and friend sex site [url=http://loveepicentre.com/articles/]1000 dating sita[/url] hebrew online dating
dating adventist [url=http://loveepicentre.com]t v comic dating staffer[/url] dating a hindu man [url=http://loveepicentre.com/user/SoBeautiful/]SoBeautiful[/url] tia tequila dating show clips

4:02 PM  

Post a Comment

<< Home