My Photo
Name:
Location: Sydney, Australia

Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande.

Tuesday, December 04, 2007

Hierdie is my 81ste bloginskrywing, en oor twee dae sit ek op die vliegtuig oppad na Frankryk toe. Intussen probeer ek soveel Frans as moontlik in my kop prop...

5 Comments:

Blogger Christine said...

Dit help as jy Engels praat met 'n Franse aksent. Probeer bietjie.

Maar as dit nie werk nie - die drie belangrikste goed om te weet is: Vin, pain, boursin.

Annersins moet jy net weet HOE om te vra. So: koffie (koffie?), bier (bier?), etc.

Maklik!

Oooo en jy MOET weet wat dit beteken as iemand vir jou seg: putain!

4:00 AM  
Blogger Lammervanger said...

Moenie worry nie, my Frans is deesdae op 'n heel skaflike vlak danksy my hardwerkendheid. Je peux parler bien francais!

haha - en ja, putain is uiters handig...

1:07 PM  
Anonymous Anonymous said...

Veels geluk Akker !

Die Minter

5:34 AM  
Blogger maeree said...

rumour is dat jy verloof is...
baie geluk!

5:10 PM  
Blogger Christine said...

ek het ook die rumours gehoor. baie geluk! is dit 'n franse girl? indien wel, is jy baie lucky, want hulle hou van mooi onderklere. so nou hoef jy nie hierdie nommer net op spesiale geleenthede aan te trek nie:
http://pienkzuit.wordpress.com/2007/12/11/hooked/

7:29 PM  

Post a Comment

<< Home